top of page

EMFUNDWENI-crèche

​

“Low hanging fruit” in die hartjie van Khayelitsha:

Begroting: R250 000

​

 

Die Emfundweni-crèche word besit en bedryf deur past Moss van die Great Commission Network. Daar is ʼn titelakte, skoolkombuisie en kantore. Herstelwerk aan die gebou is egter nodig ten einde ʼn registrasiesertifikaat en subsidies te kry. Beide Badisa en NGK Stellenberg het onderneem om te help met die registrasie en die volhoubaarheid van die projek.

​

 

Indien net ʼn gedeelte van die R250 000 geskenk word, sou die trust ook ʼn klein bydrae kon maak.

2.jpg
3.jpg
4.jpg
5.jpg
6.jpg
1.jpg
bottom of page